Skip to product information
Die Gees Fees Pet
R 249.00
Die Gees Fees Pet bring daai eg Suid-Afrikaanse trots, gees en naweek vibe bymekaar in een premium pet.
Met sy sterk groen en goud kleurkombinasie, egte leer badge en gemaklike pasvorm is hierdie die tipe pet wat oral werk — van rugbydae en braais tot feeste, kamp en naweek wegbreke.
Hierdie is nie net nóg ’n pet nie.
Dis ’n pet vir manne wat weet hoe om dit stout te dra.
Kenmerke:
- Premium groen-en-goud ontwerp
- Egte leer Stout Seun badge
- Liggewig en gemaklik vir elke dag
- Verstelbare pasvorm
- Perfek vir sportdae, braais, feeste en naweke
- Klassieke Stout Seun styl