Skip to product information
Die Mooi Golfer (Turkoois)
R 399.00
Die Mooi Golfer is gemaak vir die vrou wat hou van kleur, selfvertroue en mooi wees sonder moeite.
Met ’n opvallende Afrika-patroon en ’n vars uitstaan van turkoois en pienk, bring hierdie hemp ’n unieke balans tussen speelsheid en elegansie. Dis die tipe stuk wat mense laat kyk – sonder dat jy hard probeer.
Of jy nou op pad is dorp toe, op die baan is, by ’n braai kuier, of net jou daaglikse styl wil ophef — hierdie golfer doen dit alles.
Kenmerke:
- Premium kwaliteit materiaal (lig, asemhaalbaar en gemaklik)
- Unieke herhalende Afrika-patroon
- Subtiele Mooi Meisie borslogo vir ’n skoon, stylvolle voorkoms
- Netjiese kraag met verfynde afwerking
- Ontwerp vir gemak en ’n flatterende pasvorm
Mooi Meisie
Dra dit Mooi.