Die Stout Seun Leerbeursie

Die Stout Seun Leerbeursie

R 380.00
Skip to product information
Die Stout Seun Leerbeursie

Die Stout Seun Leerbeursie

R 380.00

Skoon. Sterk. Stout.

Die Stout Seun leerbeursie is ontwerp vir daaglikse gebruik met ‘n minimalistiese, premium gevoel.

Gemaak van hoë kwaliteit en egte leer met ‘n netjiese afwerking, is hierdie beursie gebou om te hou en stout te lyk.

• Duursame leer ontwerp  
• Kompakte en praktiese uitleg  
• Skoon Stout Seun branding  
• Perfek vir daaglikse gebruik  

Dra dit stout.

Let wel: Aflewering neem gewoonlik 3–7 werksdae. Weens hoë aanvraag en beperkte voorraad kan dit tot 7–10 werksdae neem.

You may also like