Stout Seun Bucket Hoed

Stout Seun Bucket Hoed

R 330.00
Skip to product information
Stout Seun Bucket Hoed

Stout Seun Bucket Hoed

R 330.00

‘n Bietjie stout. ‘n Bietjie styl.

Die Stout Seun Bucket Hat is gemaak vir gemak, styl en daai unieke voorkoms wat uitstaan.

Met ‘n gemaklike pasvorm en ‘n premium leer patch, is hierdie hoed perfek vir warm dae, braais en alledaagse dra.

• Gemaklike pasvorm  
• Lig en asemhalend  
• Premium leer Stout Seun patch  
• Perfek vir daaglikse styl  

Dra dit stout.

Let wel: Aflewering neem gewoonlik 3–7 werksdae. Weens hoë aanvraag en beperkte voorraad kan dit tot 7–10 werksdae neem.

You may also like