Die Stoute Bos pet

Die Stoute Bos pet

Sale price  R 220.00 Regular price  R 249.00
Skip to product information
Die Stoute Bos pet

Die Stoute Bos pet

Sale price  R 220.00 Regular price  R 249.00

Gebou vir manne wat dit stout dra.
Die Stout Seun Bos pet kombineer ‘n klassieke jag/bosveld patroon met ‘n premium ronde leerstik vir daai eg Suid-Afrikaanse leefstylgevoel. Liggewig, gemaklik en gemaak vir alles van jag, braai en kamp tot ‘n gewone dag in die dorp.

• Premium camo/jagpatroon
• Stylvolle Stout Seun leerpatch
• Verstelbare pasvorm
• Gemaklik vir alledaagse dra
• Perfek vir jag, braai, rugby en die buitelewe

Dra dit Stout.

You may also like