Skip to product information
Mooi Meisie Groen Visor
R 199.00
Die Mooi Meisie Visor bring daardie perfekte balans tussen styl en gemak.
Met ’n liggewig ontwerp en ’n sagte, gestruktureerde pasvorm sit dit gemaklik sonder om swaar te voel — ideaal vir warm dae.
Die minimalistiese Mooi Meisie drukwerk gee ’n skoon, premium afwerking wat maklik met enige uitrusting werk.
Of jy nou:
- op die gholfbaan is
- ’n koffie gaan drink
- of net 'n draffie op 'n warm dag wil geniet
hierdie is jou go-to bykomstigheid.
Kenmerke:
- Liggewig en asemhaalbare materiaal
- Verstelbare band vir ’n gemaklike pas
- Premium DTF-drukwerk
- Stylvol en mooi om te dra met enige uitrusting.