Skip to product information
Die Mooi Bos Pet
Sale price
R 220.00
Regular price
R 249.00
Gemaak vir die meisie wat dit mooi dra.
Die Mooi Meisie Bos pet kombineer ‘n klassieke jag/bosveld patroon met ‘n premium ronde leerstik vir daai eg Suid-Afrikaanse leefstylgevoel. Liggewig, gemaklik en gemaak vir alles van jag, braai en kamp tot ‘n gewone dag in die dorp.
• Premium camo/jagpatroon
• Stylvolle Stout Seun leerpatch
• Verstelbare pasvorm
• Gemaklik vir alledaagse dra
• Perfek vir jag, braai, rugby en die buitelewe
Dra dit Mooi.