Skip to product information
Die Stoute Golfer (Wit)
R 399.00
Die Stoute Golfer is ontwerp vir die Stout Seun wat weet wie hy is — en dit nie hoef uit te skree nie. Met ‘n subtiele Afrika-patroon wat krag, oorsprong en identiteit simboliseer, bring hierdie stuk ‘n balans tussen eenvoud en teenwoordigheid.
Gemaak van premium honeycomb materiaal (160g), bied dit asemhaling, gemak en ‘n skoon, gestruktureerde pasvorm wat werk — of jy nou by ‘n braai staan, op die baan is, of net jou dag aanpak.
Geen oorbodige detail nie.
Net styl, kwaliteit en karakter.
Hierdie is nie net nog ’n hemp nie. Dit is ’n stuk wat ontwerp is om met selfvertroue gedra te word.
Dra dit stout.