Klassieke Stout Seun trucker hoed

Klassieke Stout Seun trucker hoed

Red
R 199.00
Skip to product information
Klassieke Stout Seun trucker hoed

Klassieke Stout Seun trucker hoed

R 199.00
Color

’n Klassieke Stout Seun trucker hoed wat styl en gemak kombineer. Met ’n skoon wit voorkant en mesh agterkant, is hierdie hoed gemaak vir daai stout, selfversekerde leefstyl – of jy nou by die braai is, op die baan, of net uit en rond.

Die ikoniese Stout Seun logo met Afrika-lynwerk sit voor vir ’n sterk, herkenbare statement.

Kenmerke:

  • Klassieke trucker styl
  • Asemhaalbare mesh agterkant
  • Verstelbare snapback sluiting
  • Liggewig en gemaklik vir heeldag dra
  • Premium voorkoms en afwerking

Drukwerk:

Die logo is direk op die materiaal gedruk vir ’n gladde, plat afwerking.
Dit is nie geborduur of rubber-gebaseer nie, wat beteken dit staan nie uit op die oppervlak nie en gee ’n skoon, moderne premium look.

You may also like