Skip to product information
Stout Seun Chelsea Vellies
R 699.00
Tydloos. Eg. Stout.
Ontwerp vir die man wat kwaliteit kies. Die Stout Seun Chelsea Vellies kombineer klassieke Suid-Afrikaanse vakmanskap met 'n moderne, skoon ontwerp wat net so goed werk op die plaas, by die braai of in die stad vir 'n aand uit.
Met premium egte leer, 'n gemaklike elastiese sy-paneel en 'n stoute salige rubber sool, is hierdie vellies gemaak om jou stout te laat stap.
Kenmerke
- Premium egte leer
- Klassieke Chelsea-ontwerp
- Duursame rubber-sool vir uitstekende greep
- Gemaklike elastiese sy-panele vir maklike aantrek
- Geborduurde Stout Seun-detail op die haklus
- Handgemaakte afwerking
- Ontwerp vir alledaagse dra
Beskikbaar in
- Ligbruin
- Donkerbruin
Waarom Stout Seun?
By Stout Seun glo ons in produkte wat lank hou en nog beter lyk hoe meer jy dit dra. Hierdie Chelsea Vellies ontwikkel met tyd hul eie unieke karakter soos die leer natuurlik verouder.
Dra dit Stout.
Versending
- Landswye aflewering beskikbaar.
Kleur: Ligbruin of Donkerbruin
Materiaal: Egte leer
Sool: Duursame rubber-sool
Stout Seun – Dra dit Stout.